Tuisblad
Home


Eksotiese wild
Exotic Game


Grootwild
Big Game


Kleinwild
Small Game


Katsoorte
Cats


Kontak:

E-Pos: marniek@lantic.net
Tel:+27 (0)824487321
Faks:+27 (0)57 6515423
Posbus 316
Ventersburg

 

 

Olifant / Elephant
Massa/Mass: 5 500 - 6 000 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 65 jaar/ year
Voortplanting: Een by uitsondering 2 kalfies word enige tyd van die jaar na 'n dratyd van  ±22 maande gebore

Beskikbaar/Available:

  1. Familiegroepe wat wissel van 3 tot 8

  2. teelbulle
  3. Jagbulle wat wissel van 30lb tot 60lb. Groter bulle is ook van tyd tot tyd beskikbaar

 

Renoster / Rhinoceros
Massa/Mass: 2 000 - 2 300 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 45 jaar / year
Voortplanting: Een kalf, enige tyd van die jaar na dratyd van  ± 15 maande

Beskikbaar/Available: 01/02/2005

  • 1 bul van 28"

  • 2 bulle van 22"
  • 5 bulle 2 - 4 jaar oud
  • 2 dragtige koeie
  • 2 verse 3 - 4 jaar oud

Altyd beskikbaar:

  1. Koeie en verse dragtig of oop

  2. Jong bulle en verse vanaf 3 jaar
  3. Teelbulle
  4. Jagbulle vanaf 20" tot 28". Groter bulle is ook van tyd tot tyd beskikbaar

Buffel / Buffalo
Massa/Mass: 750 - 820 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 23 year / jaar
Voortplanting: Een kalfie, tussen Augustus en Februarie gebore na dratyd van ± 11 maande.

Beskikbaar/Available: 1/02/2005
Teeltroppe bestaande uit:
1 m + 1 v
1 m + 2v
verskeie bulle van alle ouderdom

 

Leeu / Lion
Massa/Mass: 180 - 240 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 20 jaar / year
Voortplanting: Een tot vier, by uitsondering 6, kleintjies enige tyd van die jaar na dratyd van  ± 3½ maande

Beskikbaar/Available: 1/2/2005

Volwasse mannetjies en wyfies en talle jong leeus

Luiperd / Leopard
Massa/Mass: 20 - 83 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 20 jaar / year
Voortplanting: Twwe tot drie, by uitsondering 6 kleintjies enige tyd van die jaar na dratyd van  ± 3 maande

Beskikbaar/Available:

  1. Van tyd tot tyd beskikbaar

Top