Tuis
Home


Groot Vyf
 Big 5


Eksotiese wild
 Exotic Game


Grootwild
 Big Game


Katsoorte
Cats


Kontak:

E-Pos: marniek@lantic.net
Tel:+27 (0)824487321
Faks:+27 (0)57 6515423
Posbus 316
Ventersburg

 

Beskikbaarheid

  1. Altyd beskikbaar

  2. Teeltroppe volgens u keuse

Rooibok / Impala

Massa/Mass: 47 - 82 kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 12 jaar /year
Voortplanting: Een lammetjie, tussen September en Januarie na dratyd van  ± 6½ maande.

Beskikbaar: 1/2/2005

800 diere + trofeeramme

Springbok 

Massa/Mass: 33 - 48 kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 10 jaar /year
Voortplanting: Een lammetjie, enige tyd van die jaar (hoogtepunt in reënseisoen) na dratyd van  ± 6 maande.

Beskikbaar: 1/2/2005

400 diere + trofeeramme

Blesbok

Massa/Mass:  ± 70kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 11 jaar /year
Voortplanting: Een lammetjie, tussen November en Januarie na dratyd van  ± 8 maande.

Beskikbaar: 1/2/2005
Gewone: 600 diere + trofeeramme
wit: 150 diere + trofeeramme
geel: 24 diere 

Bontebok

Massa/Mass:  ± 64kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 11 jaar / year
Voortplanting: Een lammetjie, tussen September en November na dratyd van  ± 8 maande.

Beskikbaar: 1/2/2005

3m + 7v

Bosbok / Bushbuck

Massa/Mass: 40 - 77 kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 11 jaar /year
Voortplanting: Een lammetjie, enige tyd van die jaar na dratyd van  ± 6 maande.

Rietbok / Southern Reedbuck

Massa/Mass:  ±80kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 9 jaar /year
Voortplanting: Een lammetjie, enige tyd van die jaar na dratyd van  ± 7½ tot 8 maande.

Rooiribbok / Mountain Reedbuck

Massa/Mass: 24 - 36 kg
 Lewensduur/Lifespan:  ± 11 jaar /year
Voortplanting: Een lammetjie, enige tyd van die jaar (hoogtepunt: Desember tot Januarie) na dratyd van  ± 8 maande.

Vaalribbok / Grey Rhebok

Massa/Mass: 18 - 23 kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 9 jaar / year
Voortplanting: Een lammetjie, tussen Desember en Januarie na dratyd van  ± 8½ maande.

Klipspringer

Massa/Mass: 9 - 12 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 7 jaar / year
Voortplanting: Een lammetjie, enige tyd van die jaar na dratyd van  ± 7 tot 7½ maande.

Oorbietjie / Oribi

Massa/Mass: 11 - 17 kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 13 jaar / year
Voortplanting: Een lammetjie, tussen Oktober en Desember na dratyd van  ± 7 maande.

Steenbok

Massa/Mass: 9 - 13 kg 
Lewensduur/Lifespan:  ± 6 jaar /year
Voortplanting: Een (soms 2) lammetjies, enige tyd van die jaar (hoogtepunt: November en Desember) na dratyd van  ± 6 maande.

Duiker / Grey Duiker

Massa/Mass: 15 - 21 kg
Lewensduur/Lifespan:  ± 10 jaar
Voortplanting: Een (soms 2) lammetjies, enige tyd van die jaar na  dratyd van  ± 3 maande.

Soenie / Suni

Massa/Mass: 4,5 - 5,2 kg
Lewensduur/Lifespan: Onbekend / Unknown
Voortplanting: Een lammetjie, tussen Augustus en Februarie na dratyd van  ± 4 maande.

Top