Tuisblad
Home


Groot Vyf
 Big 5


Eksotiese wild
Exotic Game


Kleinwild
Small Game


Katsoorte
Cats


Kontak:

E-Pos: marniek@lantic.net
Tel:+27 (0)824487321
Faks:+27 (0)57 6515423
Posbus 316
Ventersburg

 

Beskikbaar/Available

  1. Teeltroppe

  2. Koeie en verse dragtig of oop
  3. Bulle vir teel of jag

Seekoei/Hippopotamus

Massa/Mass: 970 - 2000 kg
Lewensduur/Lifespan: ±39 jaar/year
Voortplanting: Een kalfie word enige tyd van die jaar na 'n dratyd van 7 tot 8 maande gebore

Soek enige geslag

Kameelperd/Giraffe

Massa/Mass: 970 - 1 395 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 28 jaar
Voortplanting: Een kalfie word enige tyd van die jaar na 'n dratyd van ± 15 maande gebore

Beskikbaar: 1/2/2005
1 bul + 1 koei
1 bul en 2 koeie
8 jagbulle

Koedoe/Kudu

Massa/Mass: 190 - 270 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 14 jaar/ year
Voortplanting: Een kalfie word na 'n dratyd van ± 7 maande tussen Nov en Jan gebore.

Beskikbaar: 1/2/2005

150 diere

Eland/Eland

Massa/Mass: ± 700 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 12 jaar /year
Voortplanting: Een kalfie enige tyd van die jaar ( hoogtepunt in Aug tot Okt) na 'n dratyd van ± 9 maande

Beskikbaar: 1/2/2005

15 Trofeebulle
Verskeie teeltroppe

Gemsbok/Gemsbok

Massa/Mass:± 240kg
Lewensduur/Lifespan:±19 jaar/year
Voortplanting: Een kalfie enige tyd van die jaar na 'n dratyd van ± 9 maande

Beskikbaar: 1/2/2005

200 diere (30 uit Vrystaat)

Rooihartebees/Red Hartebeest

Massa/Mass:±137 - 180kg
Lewensduur/Lifespan:±  13 jaar/year
Voortplanting: Een kalfie na dratyd van ± 8 maande tussen Okt en Des

Beskikbaar: 1/2/2005

80 diere

Swartwildebees/Black Wildebeest

Massa/Mass: ±  180kg
Lewensduur/Lifespan:± 20 jaar/year
Voortplanting: Een kalfie na 'n dratyd van ± 8½ maande  tussen Nov en Des

Beskikbaar: 1/2/2005

200 diere

Blouwildebees / Blue Wildebeest

Massa/Mass:230 -270 kg
Lewensduur/Lifespan:±  20 jaar/year
Voortplanting: Een (soms 2 ) kalfies na dratyd van ± 8½ maande tussen Nov en Feb

Beskikbaar: 1/2/2005

200 diere

Bontkwagga / Burchell's Zebra

Massa/Mass: 290 - 340 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 35 jaar/year
Voortplanting:  Een vul enige tyd van die jaar (hoogtepunt in die somer) na 'n dratyd van ± 12½ maande

Beskikbaar: 1/2/2005

80 diere

Top