Tuisblad
Home


Groot Vyf
 Big 5


Grootwild
Big Game


Kleinwild
Small Game


Katsoorte
Cats


Kontak:

E-Pos: marniek@lantic.net
Tel:+27 (0)824487321
Faks:+27 (0)57 6515423
Posbus 316
Ventersburg

 

Beskikbaar/Available

  1. Teeltroppe

  2. Koeie en verse dragtig of oop
  3. Bulle vir teel of jag

Baster Gemsbok / Roans Antelope
Massa/Mass: 230 - 300 kg
Lewensduur/Lifespan: ±  19 jaar /year
Voortplanting: Een Kalfie word enige tyd vd jaar na 'n dratyd van 9 - 9½maande gebore

Beskikbaar:  1/2/2005
1m + 1v (dragtig)
1m + 2 v (dragtig)
4m + 6v (dragtig

Swartwitpens / Sable Antelope
Massa/Mass: 200 - 270kg
Lewensduur/Lifespan: ± 17 jaar /year
Voortplanting/Reproduction: Een kalfie wod n 'n dratyd van ± 8maande tussen Jan en Mrt gebore.

Beskikbaar: 01/02/2005 

  • 10 dragtige koeie

  • 5 verse 1 - 2 jaar oud
  • verskeie bulle van alle ouderdomme

Rooilechwe/Red Lechwe
Massa/Mass: 100 -130 kg
Lewensduur/Lifespan: Onbekend / Unknown
Voortplanting: Een lammetjie enige tyd vd jaar (hoogtepunt Okt - Des) na 'n dratyd van 7 - 8 maande.

Beskikbaar: 1/2/2005

2m + 5v
Verskeie bulle

Basterhartbees / Tsessebe
Massa/Mass: ±  140kg
Lewensduur/Lifespan: ± 15 jaar
Voortplanting: Een kalfie na 'n dratyd van ± 8 maande tussen Sept en Nov

Beskikbaar: 1/2/2005

3m + 7v

Njala/Nyala

Massa/Mass: 92 - 126 kg
Lewensduur/Lifespan: ± 13 jaar / year
Voortplanting: Een kalfie word enige tyd van die jaar (hoogtepunt in Aug - Des en Mei) na 'n dratyd van ± 7 maande gebore

Soek teeltrop wat aangepas is in die Noordelike of Noordwes provinsie

Waterbok/Waterbuck

Massa/Mass:250 - 270 kg
Lewensduur/Lifespan:± 14 jaar/year
Voortplanting:  Een (soms 2) kalfies  enige tyd van die jaar na dratyd van ± 9maande

 

Mofhartbees/ Lichtenstein's Hartbeest
Massa/Mass: 157 - 204 kg
Lewensduur/Lifespan: Onbekend / Unknown
Voortplanting: Een kalfie word na 'n dratyd van ± 8 maande tussen Junie en September gebore

 

 

Top