Groot Vyf


Eksotiese wild


Grootwild


Kleinwild


Katsoorte


 

Kontak:

E-Pos: marniek@lantic.net
Tel:+27 (0)824487321
Faks:+27 (0)57 6515423
Posbus 316
Ventersburg

 

MARNIEK is 'n besigheid wat bemarking van wild regoor die land behartig.  Bemarking word in alle fasette van die wildbedryf gedoen. Ons spesiliseer in die koop en verkoop van die big five, eksotiese wild en trofeediere.  Alle transaksies word professioneel hanteer om tevredenheid ten alle tye te waarborg.

Aflewering geskied volgens reëling met elke transaksie

Foto's van alle diere is beskikbaar op aanvraag.

Kliek gerus bo-aan die spyskaart om die verskillende soorte wild en inligting te sien.

Indien u enige wild wil koop of verkoop kontak gerus vir Niekie