Afrikaans


English

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Welkom by Marniek Game Services.Ons koop en verkoop wild. Ons het die Groot Vyf, kleinwild, grootwild, katsoorte en eksotiese wild. Kliek gerus bo-aan by die taal van u keuse en kom kyk na die wild wat ons beskikbaar het

Welcome at Marniek Game Services. We buy and sell Game. We have the Big Five, Small Game, Big Game, Cats and Exotic Game.  Click on your language choice to see what game we have available.

Wild is een van die mooiste en waardevolste skeppings van die natuur. Elke wildsoort het sy eie karakter en habitat en tog  het almal dieselfde begeertes

Die begeerte van 'n wildsbok

  • Wild het die begeerte om gevang en hanteer te word deur mense met die nodige kennis, ervaring, toerusting en liefde vir wild.

  • Hulle het die begeerte om vervoer te word in kratte en vragmotors wat gerieflik en veilig ingerig is.
  • Hulle het die begeerte om te alle tye gedurende hantering gekalmeer te word met die  regte kalmeermiddels om die stres en vrees hok te slaan.
  • Hulle het die begeerte om behandel te word teen parasiete en luise met die nodige medikasie middele.
  • Hulle het die begeerte om as dit moet , in bomas aangehou te word wat veilig en gerieflik is met genoeg kos en water
  • Hulle het die begeerte om in die regte habitat na verskuiwing vrygelaat te word.
  • Hulle het die begeerte om teen goeie pryse aangekoop en verkoop te word, want 'n tevrede eienaar is 'n goeie eienaar

MARNIEK GAME SERVICES  se missie is om aan die trots van die natuur, DIE WILDSBOK, se begeertes te voldoen!

Webdesign by Helenco Computers
©Helenco Computers 2004